+51
Selfsorg in Knysna

Brenton Rest

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Aneesha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Great to be within walking distance of the beach, restaurants and the local shop. The accommodation was perfectly situated, with a nice view of the sea. It was spacious enough for all 5 of us, where each of us could share communal moments, as well as alone, silent moments. The balcony was perfect for my every morning yoga.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zinzi A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

What a lovely weekend we had. We were enjoying every inch of it; too beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorika C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Fantastiese ligging, baie spasie en alles netjies. Ons was 'n groot groep wat daar gebly het. Van oud tot jonk. Almal het die plek baie geniet. Daar is verskillende ruimtes binne en buite die huis om die uitsig oor die see te geniet. Stapafstand van winkeltjie en strand wat dit geskik maak vir ouer mense en kinders. Plek is skoon en netjies. Kamers is ruim en het alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jul 2026

Ons was daar vir die Knysna Forest Marathon, en dit baie geniet! Rustige verblyf. Die woonstel is baie ruim en het alles wat ons nodig gehad het. Dit is waarskynlik 'n heerlike plek om gedurende die somer te bly. Ons het egter in die winter gebly en dit was baie koud. Die gasvrou was behulpsaam en het Vrydag vir ons 'n verwarmer gebring, wat ons waardeer het. Ongelukkig het die woonstel 'n reuk gehad asof dit vir 'n lang tyd toe gestaan het. Die algemene netheid was ook nie op standaard nie. Daar was spinnerakke, stof, selfs agter die bed waar ons geslaap het, en die mure was vuil. Die skoonmaker het ook erken dat die komberse lanklaas gewas is, wat teleurstellend was. Met beter skoonmaak en gereelde instandhouding kan dit 'n baie aangename plek wees om te bly.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Toy N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik, rustig en gemaklik. Ons het vreeslik lekker gebly, baie gemaklike huis om in te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianne M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Stunning property with loads of space to unwind. Wow, we really enjoyed our stay here. Seven of us, so we had the whole house to ourselves. Breathtaking views and all you need is provided. Short walk to a beautiful beach and short drives to a load of things to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Heerlike kuier vir 'n familie-troue, wat 'n voorreg. Brenton Rest het al ons verwagtinge oortref, ons as familie het heerlik gebly, met al die geriewe wat ons benodig het - ruim slaapkamers, lieflike leefvertrek, oorgenoeg badkamers met warm water vir almal. Kombuis is goed toegerus en braai geriewe was ideaal. Die lekkerste kuier was op die dek om die lang tafel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Fantasties! Dit was fantasties, dankie vir die vriendelikheid, puik dienste en gerieflike atmosfeer en bly! Ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douglas S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Excellent. Very comfortable and nice house!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Amazing. The house was amazing, very peaceful with the best view ever. We will definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Steyl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

194 Agapanthus, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad9f1201a9b5fdc0c6571363a1c3921fb3dcf652b917f8e04a2bb73657257715e137c3576a4fe5457b5d7349a8bd6dee2485?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 194 Agapanthus Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072255 23.0214667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang