Bright City Studio in Venice House
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Venice House, 24 Burg Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bright City Studio in Venice House bied luukse akkommodasie en is omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe. Dit is die ideale toevlugsoord vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n gemaklike dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Langs die kombuis is 'n eetkamertafel met 2 sitplekke en 'n knus sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Vir gaste wat die omgewing wil verken, is Greenmarket Square en die District Six Museum binne loopafstand van die woonstel, terwyl die V&A Waterfront 1.3 km weg is en die Sea Point Promenade 3.4 km weg is.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 65
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Venice House, 24 Burg Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Venice House, 24 Burg Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang