Bright Diamond Inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Park Road, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bright Diamond Inn is geleë in sentraal Kimberley, Noord-Kaap, op die hoek van Parkweg en Lyndhurstweg. Die gastehuis bied 'n rustige verblyf met gerieflike toegang tot noodsaaklike geriewe, insluitend Mediclinic en Robert Mangaliso Sobukwe Hospitaal, beide ongeveer 100 m weg.
Verblyf word voorsien in 4 en suite-kamers. Die gastehuis bied 'n verskeidenheid kamertipes, insluitend 'n gesinskamer, 2 dubbelkamers en 1 enkelkamer. Kamers is gemeubileer met 'n driekwart-, dubbel- of koningingrootte-bed en alle eenhede het privaat badkamers met 'n stort en/of bad. Elke kamer het 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel. Lugversorging, slim-TV's en gratis WiFi word deurgaans voorsien.
Die eiendom bied veilige parkering op die perseel en goed onderhoue buite-areas. Gaste is welkom om in die sentrale binnehof te ontspan.
'n Openbare swembad is oorkant die pad geleë, terwyl verskeie restaurante, insluitend Spur, Aarti se Indiese Kos en China Restaurant, binne loopafstand is. Hierdie sentrale ligging maak die eiendom goed geskik vir oornagverblyf sowel as langer verblyf terwyl Kimberley se historiese besienswaardighede verken word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 12 Park Road, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Park Road, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang