Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Belgravia

4.1 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Belgravia van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Belgravia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Belgravia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Belgravia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Belgravia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Belgravia Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Belgravia

Kimberley Country House bied B&B-verblyf in Belgravia, Kimberley. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby verskeie geriewe in die dorp en omgewing. Verblyf word in 10 uniek en smaakv...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Belgravia

Guesthouse 4 Carrington is sentraal in die Memorial-area in Kimberley geleë. Die ruim en historiese huis het 'n rustige atmosfeer en 'n groot tuin en swembad. Die eiendom is as 'n monument verklaar en is meer as 10...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Belgravia

Jungnickel Guesthouse is in Kimberley geleë. Die gastehuis is lekker naby verskeie sakegeriewe en besienswaardighede in die dorp. Daar is 19 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n dubbel- of enkelbe...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Belgravia

Hierdie Victoriaanse tuiste met sy lowerryke tuin bring 'n gevoel van rus en vrede by mens tuis. Die gastehuis is in die hartjie Belgravia se historiese gedeelte geleë met restaurante, erfenisterreine, museums en h...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Belgravia

Executive Self-catering Units bied verblyf in 'n verskeidenheid eenhede in die historiese woonbuurt Belgravia in Kimberley. Die eenhede is ruim en dis ideaal vir groot of klein groepe wat Kimberley besoek. Die eer...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Belgravia

Vanaf
R924
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, Noord-Kaap

Cullinan Guest House is sentraal geleë met maklike toegang tot al die ingange na Kimberley. Die gastehuis is deur Dr. Werner en Tania Visser opgebou en die pligsgetroue, vriendelike en betroubare span sal verseker ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, Noord-Kaap

Cecil John Rhodes Guest House is 'n historiese gebou wat uit 1895 dateer. Dit is sentraal geleë en stapafstand van Kimberley se historiese huise en monumente, die stadskern, inkopiesentrums, galerye, die teater, pr...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Herlear, Noord-Kaap

Padlangs 2 is in stil area geleë en baie sentraal. Verblyf word in verskeie slaapkamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, TV, ketel, mikrogolf, eetgerei, lugversorger en privaat ingang. Kamer 1 het 'n ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Herlear, Noord-Kaap

Oak Rest Guesthouse bied verblyf in Kimberley. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan verskeie geriewe en besienswaardighede. Verblyf word aangebied in 16 kamers wat elk uniek en ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 655
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, Noord-Kaap

Die Oleander Guesthouse is 'n asemrowende Edwardiaanse huis wat meer as 'n eeu oud is. Dit is sentraal in die geskiedkundige voorstad Belgravia in Kimberley geleë. Die huis het 'n pragtige tuin met 'n selonsroos, d...

Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Herlear, Noord-Kaap

101 On Main is sentraal geleë in Kimberley en bied gemaklike oornagverblyf naby verskeie geriewe. Die eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en bied 'n oopplan-leefarea en goed toegeruste kombuis. Die sla...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, Noord-Kaap

Ubuntu Guest House is in die rustige voorstad, Ernestville geleë. Die gastehuis is omring deur pragtige bome en het 'n uitsig oor De Beers-plaas. Die instansie is naby 'n verskeidenheid museums, die lughawe en ande...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Herlear, Noord-Kaap

The Solomon is 'n selfsorg-gastehuis en B&B in Kimberley in die Noord-Kaap. Die hoofhuis is in 1910 gebou en is smaakvol omskep in individuele gastekamers met en suite-badkamers en puik geriewe. Daar is 10 kamers w...

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Herlear, Noord-Kaap

Biki Plek is in Kimberley en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die lughawe, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf beskik oor 2 e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Herlear, Noord-Kaap

Padlangs bied 2 gerieflike woonstelle in Kimberley. Elke woonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Danie is 'n selfsorg-eenheid met 'n oopplan-uitleg. Dit het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n s...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Herlear, Noord-Kaap

The Guest Cottage is in 'n stil woonbuurt en bied gerieflike en privaat selfsorgverblyf in Kimberley. Dit is ongeveer 500 m vanaf Ocean Basket, 900 m vanaf Hoërskool Diamantveld, 1,2 km van Kimberley MediClinic af ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Herlear, Noord-Kaap

@ Athens Gastekamer is 'n eenheid op die eienaar se perseel in Kimberley. Dit bied 'n privaat en rustige atmosfeer waar gaste kan ontspan. Die kompakte eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit ...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klisserville, Noord-Kaap

Aletheim Guest House Collection bied heerlike, romantiese dekor en 'n prentjiemooi tuin. Ons bied verblyf in verskillende eenhede: Milnerstraat 59, Milnerstraat 57 en Carrington Court Townhouse 4. Milnerstraat 59 ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klisserville, Noord-Kaap

Bell-Lu Guest House is in 'n stil, rustige woonbuurt in Kimberley geleë en bied gerieflike verblyf na aan die plaaslike winkelsentrums, restaurante, hospitale en die middestad is. Ons bied verblyf in en suite-kam...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Kimberley, Noord-Kaap

75 on Milner Lodge is 'n B&B langs die N8 in Kimberley. Dié B&B bied 5 en suite-kamers wat elk 'n aparte ingang het. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, lessenaar, gratis WiFi, platskerm-TV met DStv-hotelpakke...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Belgravia akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kimberley blad indien jy na meer Kimberley akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za