- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Brighton Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bright on 5th Guesthouse is 'n nuwe gastehuis wat in die hartjie van Somerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is. Dit is slegs 300 m van die Blouvlag-strand, Hoble Beach, en die Boardwalk Casino, Entertainment and Conference Centre af. Dié gastehuis is ook net 5 minute se ry van die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit en 6 km van die lughawe af.
Verblyf word gebied in 4 smaakvol versierde suites. Elke suite het 'n ekstra-lang koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens met luukse Egiptiese katoenlinne. Elke suite het 'n losstaande Victoriaanse bad en ruim stort, asook 'n volledig toegeruste kombuisie. Sommige suites het tussendeure om gesinskamers te vorm.
Beleef rus en vrede onder 2 massiewe wildevybome wat wemel van voëls. Gaste kan ook die swembad gebruik.
Ontbyt is ingesluit by die tarief. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is oorgenoeg veilige parkeerplek. Toere en 'n lughawe-pendeldiens kan ook gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mary Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 23 Brighton Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Bright on 5th Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Brighton Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang