Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Calla Lily Suite
- Ontbyt ingesluit.
- Wisteria Suite
- Ontbyt ingesluit.
- Mackaya Bella Suite
- Ontbyt ingesluit.
- Magnolia Suite
- Ontbyt ingesluit.
Huisreëls
Kindertarief:
Kinders onder 10 betaal 50% van die volwassetarief.
Kinders bo 10 betaal die volle valwassetarief.
Kinders onder 10 in hul eie kamer betaal volle volwassetarief.
Let asb. op dat die gesinskamer 1 kamer vir 2 gaste en 2 kamers vir 4 gaste is. Kontak asb. die gastehuis om ons te laat weet vir hoeveel gaste die gesins-eenheid bespreek moet word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Brighton Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang