- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 57 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - 1299 Umgeni Road, Stamfordhill, Durban, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Britannia Hotel bied gerieflike oornagverblyf in Umgeni Park, Durban, en is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.
Daar is 17 Standaardkamers, 7 Deluxe Kamers en 3 Gesinskamers. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en die gesinskamers 'n ekstra kind akkommodeer. Elke kamer het 'n dubbelbed en die gesinskamers het nog 'n ekstra enkelbed. Die en suite-badkamers het elkeen 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Ander kamergeriewe sluit lugversorging, kamerdienste, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Sommige kamers het ook 'n sitarea.
Gaste het toegang tot 'n restaurant, kroeg en veilige parkeerplek. Verder is die hotel ongeveer 4 km vanaf Moses Mabhida Stadion en 5,8 m vanaf Durban ICC.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Alicia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1299 Umgeni Road, Stamfordhill, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Britannia Hotel het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1299 Umgeni Road, Stamfordhill, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 57 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang