+12
Selfsorg in Brooklyn

Brooklyn Suite

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Prof Hannes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Puik, alles smaakvol en netjies. Wenk, aangesien Brooklyn Suite binne 'n sekuriteit. Puik geriewe, finesse en baie goeie sekuriteit. Vriendelike ontvangs deur huishulp aangesien eienaar uitstedig was. Hoogstaande gehalte. Dankie. Wenk, aangesien Brooklyn Suite in 'n puik sekuriteitswoongebied geleë is, sal aanwysings na die hoofhek wat toegang verleen tot die area baie nuttig wees. Addisionele inligting nie net op kaart nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Pragtige plek, veilige omgewing, vriendelike gasheer en gasvrou. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mickael M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Relaxing. I had a great time staying here, very clean and comfortable bed. The owner was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Dis nou kwaliteit en bo ons verwagting. Dit was 'n vreugde om daar te bly en het aan al ons behoeftes voorsien. Alles is pynlik netjies, van die kamer tot die tuin. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende ligging in Brooklyn; baie gerieflik - alles is daar wat mens nodig. Heerlik gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardu P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great overnight stay. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Alles wat nodig is vir 'n rustige oornag plek. Baie netjies en veilig. Baie rustige aand gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig, stil en baie netjies! Pragtige blyplek, vriendelike diens. Baie veilige area. Probeer hierdie gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

279 Olivier Street, Brooklyn, Pretoria, 0075, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4ed10759c4a93817233d2832453a60742d4691f51fcb3d2e8852923e4a54e477f2b6d1df15ad91112cf61673446d671e0ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 279 Olivier Street Brooklyn 0075 Gauteng 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -25.771577720715 28.241664555677
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang