Luxurious 4 Bedroom Retreat Bryanston
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 26 Westminster Avenue, Unit 19, Westminster Place, Bryanston, 2021, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Luxurious 4 Bedroom Retreat Bryanston bied keurige, sonkragaangedrewe verblyf. Dit is ideaal vir gesinne, vriende of sakereisigers wat luuksheid in Bryanston soek.
Dié meenthuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer het. Twee badkamers het elk 'n bad en 'n stort en die ander 2 het slegs storte. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die oopplan-leefarea het 'n groot TV en 'n kaggel, asook 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n yskassie met drankies wat gaste kan koop. Die stoep het 'n buite-wynrak.
Daar is 'n boma. Hierdie verblyf bied maklike toegang tot luukse inkopiesentrums, fynproewersetes en vermaak in die Sandton-omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Maile Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 26 Westminster Avenue, Unit 19, Westminster Place, Bryanston, 2021, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 Westminster Avenue, Unit 19, Westminster Place, Bryanston, 2021, Gauteng
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang