Tree Top Village @ Urban Glamping

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tree Top Village @ Urban Glamping
Slegs verblyf
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Alkohol word nie toegelaat in die tentdorpie nie.
Besope gaste sal verwyder word en hul terugbetaalbare deposito verbeur.

Urban Glamping is 'n rustige tentverblyf-oord. Die gasverhoudingsbeampte en sekuriteitspersoneel word opgelei en vereis om te reageer op moontlike oortredings van die huisreëls, veral geraasversteuring.
Geen partytjies, harde steurings en/of geraas sal op hierdie perseel geduld word nie. In die geval van 'n steurnis sal een beleefde versoek gerig word om die geraas te verminder. Indien die versoek nie gevolg word nie, kan die gas onmiddellik van die perseel verywder word sonder 'n terugbetaling op verblyf en deposito.
Wees asb. bedagsaam teenoor ander hotelgaste, hou geraasvlakke tot 'n minimum en respekteer die stiltetyd.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 81 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2051f6a894232540d1fc6536c0934fdb8addea1c264cc34c9d8f7626172a35ac764c589f3690bff40531d2bad060a55b8275?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 81 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.377279632336 32.410912513733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang