+106
Kampeer/karavaan in Naboomspruit

Buffelskloof Boskamp

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Coenie E
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Rustige boskamp-ervaring met skoon geriewe, pragtige natuur en egte gasvryheid. Ons is vriendelik verwelkom in ’n pragtig skoon kamp. Ons het langs die spruit in die Ratelkamp gekamp, en dit was heerlik om op die koue winterdae op die rotse te sit en in die winterson te bak. Die badkamergeriewe was pragtig skoon, en ons het dit baie geniet om vir ure op die plaas te stap of net rustig langs die plaasdam te sit. Dit was ook besonders lekker dat ek my hond kon saamneem. Ek beveel Buffelskloof Boskamp enige tyd aan vir mense wat lief is daarvoor om in die bos te kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Innocent R
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Best hospitality and guidance. The best hospitality and guidance from Willem on how to make the most of your stay at the campsite. I had a wonderful experience and will definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ongelooflik! Privaat, natuurskoon en 'n pragtige uitsig. Ek en my man het ongelooflik lekker gekamp. Die uitsig is asemrowend en ons kon behoorlik ontspan! Al die geriewe is netjies en werkend, baie goed ingerig. Baie dankie aan Willem vir sy gasvryheid en hulp tydens ons tydjie by Buffelskloof Boskamp. Julle sal ons weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Buffelskloof Boskamp
Baie dankie vir julle ondersteuning. Julle is altyd welkom, ons het nie eers geweet van julle nie. Sien uit na julle volgende besoek en weereens baie dankie vir die mooi fotos. Groete.

James V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Perfekte plek vir ’n wegbreek. Die rustigheid van die off-grid kamp laat jou reg. Perfekte plek vir ’n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Uitstekend! Baie lekker diep in die bos. Ses van ons het ongelooflik lekker gekamp vir 3 nagte. Die ligging is baie mooi, die kamp is baie goed ontwikkel. Ons het gevoel asof ons die enigste mense in die wonderlike natuurskoon was. Ons het ook die braaiput baie geniet. Die eienaar het baie mooi na ons gekyk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Highly recommended for a weekend away from Pretoria! We had a great weekend at Buffelskloof. The facilities at Koedoe Kamp were excellent and the veld is in great condition (and the walking routes were fantastic!). At night there were some distant road and urban noises, but this is to be expected from the farm's convenient location, and did not take away from an excellent stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Buffelskloof Boskamp
Thank you, you are always welcome. Regards,

Bertie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rus en vrede. Baie rustig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Buffelskloof Boskamp
Baie dankie, julle is altyd welkom. Groete.

J D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Camping with a view. Beautiful place. Definite must.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Stunning, stunning view and beautifully rustic and private. Location of Buffelskloof is ideal. Not too far and not too near cities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Buffelskloof Boskamp
Thanks, Leon. It's much appreciated. You're always welcome. Hope to see you again. Regards, Willem

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm, Buffelskloof, Naboomspruit, 0560, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 44 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc28c7004d2fae6557d9c00ea1d766ad13ee82fd647280c58624b9a27de7a41a4179bc05cc42d98baebb78641197fe4b8b4df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 Farm Buffelskloof 0560 Limpopo 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -24.498601824561 28.651150294602
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang