Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffelskloof Boskamp

Kampeer/karavaan
Koedoekamp
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
Beskrywing

Hierdie kampplek is nie ver van die Boskamp af nie, en is baie privaat. Dit is bo-op die berg geleë en spog met 'n mooi uitsig. Die kampplek word as 'n geheel bespreek. Dit is rondom 'n ablusieblok met 'n houtvuur-donkie, 2 spoeltoilette en 2 storte gerangskik. Gaste moet self die stortsak volmaak. 'n Leer lei na die stortsak en is dalk nie vir ouer mense geskik nie. Boorgatwater word opgepomp en is veilig om te drink. Daar is 'n tuinkraan onder die Moepelboom.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hulle eie toerusting saambring.

Huisreëls

Net 4x4-voertuie sal met hul karavane die kamp kan bereik.

Hout vir die eerste braai word voorsien en daarna kan gaste by die gashere hout koop.

Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Wanneer 'n wildrit op buurplaas bespreek word, moet dit met aankoms betaal word. Daar is 'n addisionele koste per persoon en kinders onder 10 jaar oud betaal halfprys.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Buffelskloof Boskamp
Vanaf
Vanaf R270
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Daar is 4 kampeerplekke wat saam bespreek kan word en dit is om die ablusiegeriewe met 'n donkie, 2 spoeltoilette en 2 storte geleë. Daar is 'n gemeenskaplike opwasarea langs die badkamers.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hulle eie toerusting saambring.

Huisreëls

Net 4x4-voertuie sal met hul karavane die kamp kan bereik.

Hout vir die eerste braai word voorsien en daarna kan gaste by die gashere hout koop.

Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Wanneer 'n wildrit op buurplaas bespreek word, moet dit met aankoms betaal word. Daar is 'n addisionele koste per persoon en kinders onder 10 jaar oud betaal halfprys.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R270
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas, Buffelskloof, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc28c7004d2fae6557d9c00ea1d766ad13ee82fd647280c58624b9a27de7a41a4179bc05cc42d98baebb78641197fe4b8b4df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R270 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Farm Buffelskloof 0560 Limpopo 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -24.498601824561 28.651150294602
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem