+41
Gastehuis in Klein-Karoo

Almond Valley Manor House: Luxury Retreat

12 gaste

6 slaapkamers

6 beds

6 badkamers

  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Kruisrivier Road, Buffelskloof Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Almond Valley Manor House is teen die majestueuse Red Stone Hills langs Roete 62 geleë. Dit is ideaal vir gesinsvakansies, droomtroues of toevlugsoorde vir sakereisigers, want dit spog met 'n mengsel van rustigheid en skilderagtige natuurskoon.

Dié huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 smaakvol gemeubileerde slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die ander 5 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus. Dit lei na 'n eetarea met 'n groot etenstafel en 'n kaggel. Die aangrensende sitarea het sitplek, 'n TV en 'n kaggel.

Gaste kan buite stap en daar is 'n welige tuin, 'n sprankelende swembad en 'n luukse Jacuzzi. Daar is ook 'n pizza-oond en 'n tennisbaan.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Elanda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kruisrivier Road, Buffelskloof Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 21 000
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 21 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 21 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Kruisrivier Road, Buffelskloof Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cc17ae828ee238df958272e891431475e37a98ba82375637e5ed1e02c5c9dbf82fb72d2bff38f78222f945b85ddb339e6d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R21 000 per nag (plek vir 12) Kruisrivier Road Buffelskloof Farm 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.505477198479 21.875233628057
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang