Buffys Surf Bungalow
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swell Eco Lodge-weg 3, Umdumbi, Lutsheni, 5100, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Buffys Surf Bungalow is 'n 6 meter breë rondawel in die natuurskoon Lutsheni aan die Oos-Kaap se Wildekus. Die eiendom is binne 1 km van Mdumbi se rivier en die strand af.
Hierdie rustieke verblyf het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is 'n buitebadkamer met 'n gas-aangedrewe warmwaterstort, spoeltoilet en 'n wasbak langs die rondawel. Die eerste slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n trap en deur wat na die goed toegeruste kombuis lei. Die kombuis het 'n elektriese oond, gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n dubbeldiepvrieskas.
Die tweede kamer is oorkant die kombuis en het slaapplek vir 4 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die area lei na die stoep met sitplek en 'n lieflike uitsig. Daar is ook 'n houtaangedrewe pizza-oond en 'n braai-area.
Slaapplek
’n Bespreking by Buffys Surf Bungalow sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Garth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Swell Eco Lodge-weg 3, Umdumbi, Lutsheni, 5100, Oos-Kaap
- Gaste dink Buffys Surf Bungalow het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swell Eco Lodge-weg 3, Umdumbi, Lutsheni, 5100, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom