Buko's Greenlee Apartment
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Greenlee Boulevard, Greenlee Eco Estate, Sandton, 2090, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Buko se Greenlee-woonstel is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die Greenlee Eco Estate in Linbro Park, Sandton. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n lessenaar. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan geriewe in die kompleks geniet, soos die gemeenskaplike swembad en die gimnasium. Die eiendom is gerieflik geleë naby die Mall of Africa, Sandton City en Greenstone-winkelsentrum. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is ongeveer 15 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Alimama Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 28
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Greenlee Boulevard, Greenlee Eco Estate, Sandton, 2090, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Greenlee Boulevard, Greenlee Eco Estate, Sandton, 2090, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang