+21
Selfsorg in Kanonierspark

Bultpark Selfsorg eenheid

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Vyncke Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Bultpark 1 is 'n woonstel op die eerste verdieping in Potchefstroom, 'n dorpie aan die Mooirivier in die Noordweste. Dit is die ideale akkommodasie vir 'n paartjie of 'n solo-reisiger.

Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir tot 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer het 'n stort oor die bad.

Die leefarea beskik oor 'n toegewyde werkstasie en 'n sitkamer met 'n slim-TV en gemaklike sitplek. Die kombuis sluit 'n ontbyttoonbank in en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, lugbraaier, broodrooster en mikrogolfoond. 'n Wasmasjien word ook voorsien vir ekstra gerief.

Gaste kan ontspan op die privaat balkon en toegang hê tot gemeenskaplike braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering. Bultpark 1 is ideaal geleë langs Mediclinic Potchefstroom, net 1.5 km vanaf die hoofhek van die Noordwes-Universiteit en 1.6 km vanaf die gewilde Bult-area, wat 'n verskeidenheid restaurante, koffiewinkels en ander geriewe bied.

Of u nou Potchefstroom besoek vir besigheid, 'n sportbyeenkoms of ontspanning, hierdie woonstel bied 'n gerieflike, veilige en sentraal geleë basis.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Rineke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Vyncke Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 840
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 840
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Vyncke Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44a9089001922a5036a699f456d15e0b2d0537669c80bb9384ecbeece213600a954af563ae40155118676d3613fc0e7a3e94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag (plek vir 2) 7 Vyncke Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.690235445786 27.080989723783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang