+22

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Lieza B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rus vir jou siel. Ons het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrizanne O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

So lekker, ontspanne en die gedruis van die branders is kos vir die siel. Ons het lieflik gebly by Bungalow 15, daar is als wat mens nodig het alhoewel dit 'n klein huisie is. Oorgenoeg braai plek om van te kies, privaat, maar tog gesellig met mense wat in die omtrek bly en vriendelik en gasvry is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helmien D
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Ons het op die strand gestap, gebraai, gelees, bordspeletjies gespeel. Ons het baie lekker gekuier. Dit is 'n klein, knus plekkie met die kleurskakerings van die see. Ons wou nie teruggaan huis toe nie. .

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene V
Kort verblyf Saam met vriende
1.0
Feb 2026

Definitely not a good experience! It was dirty as hell. The place needs a lot of maintenance. We paid a R600 cleaning fee, yet the floors were so dirty that within two minutes our feet were pitch black. The shower drain was open, and there were mice and spiders everywhere. After telling the website that we were four pensioners, they still booked us in without telling us there was a bunk bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ja G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Very good and perfect location for a beach holiday. There was a bit of miscommunication upon arrival for keys etc. but overall a very pleasant stay. The location for a typical beach holiday is excellent. The hostess was also very understanding when we ran into a bit of car trouble at check-out time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jose D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2025

Excellent location but unit needs upkeep. There were a few maintenance issues in the bungalow such as the sliding doors not working optimally. I was unable to lock the entrance door. I did share this. We had no hot water on the Wednesday. WiFi would have been appreciated but not a deal breaker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petro O
Kort verblyf
4.4
Jun 2025

Baie lekker rustig gebly. Baie lekker gebly. Bungalow 15 is 'n baie lekker plekkie met die mooiste uitsig. Net die sleutelbox sit op 'n ongemaklike plek en die voorste skuifdeur skuif moeilik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Miekie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2025

Baie mooi uitsig, maar nie waarde vir geld nie met blyplek. Op die oog af was alles skoon, maar op beddegoed en handdoeke is vlekke. Daar kan meer moeite gedoen word en eienaars kan beslis bietjie opknappings daar doen. Geen TV, geen WiFi, 1 buitelig wat werk, skuifdeure sukkel om oop te maak, geen koelte of afdakkie nie. Moes self sukkel om vullissakke te kry. Glad nie waarde vir geld nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Frances R
Lang verblyf
5.0
Nov 2024

Perfect location. Privacy. Neat. This was heaven on earth. When I die and get to heaven, and if Paradise does not look like this, the good Lord and I are going to have some words.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Velma L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Lekker man lekker! Ons het heerlik gebly. Ongelooflike mooi uitsig. Bungalow het al die basiese geriewe en die bed is baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 120

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 910
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 910
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 910
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Doempie Drive, House 15, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf2f9b3a8d888f5d182befa813366409ea2243537089e3e333ae01e2ee5f204e3e381f26226e956bcd532701cd20f234c493?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Doempie Drive House 15 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.669275214069 19.512792460327
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang