6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Doempie Rylaan, House 33, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die idilliese kusdorpie Pearly Beach, is Bungalow 33 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat asemrowende stranduitsigte bied en perfek is vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige ontsnapping binne loopafstand van die strand.
Dié lieflike kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. 'n Gastetoilet met 'n toilet en wasbak is beskikbaar.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 4 gaste en 'n ingeboude braai. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV.
Geniet die boeiende uitsigte oor die see of geniet 'n piekniek in die tuin. Benut die direkte toegang tot die strand ten volle, waar jy kan smul aan 'n oorvloed wateraktiwiteite soos opstaan-roeiplankry en swem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sanmarie Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 127
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Doempie Rylaan, House 33, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Bungalow 33 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Doempie Rylaan, House 33, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang