Bushbaby#2
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Bushbuck Lane, Monumentpark, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Bushbaby#2 is 'n unieke selfsorg-eenheid in 'n inheemse woud in die stad Pretoria, waar gaste nagapies (bosbaba's) deur die bome kan sien beweeg. Dit is ideaal vir sakereise of vakansies met 'n perfekte sentrale ligging.
Hierdie eenheid met 1 slaapkamer bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid lei na 'n privaat patio met buitesitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkering is beskikbaar vir u voertuig. Die eiendom is gerieflik geleë, net 2 minute vanaf die lughawe-snelweg en 25 minute vanaf die lughawe. Dit is ook binne 10 minute van vyf hospitale, 2 minute vanaf een van die beste SuperSpar-winkels in Pretoria, en 5 minute vanaf Castle Gate-sentrum. Baie ander gewilde bestemmings is binne 15 minute se ry, wat dit 'n ideale basis maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 11 Bushbuck Lane, Monumentpark, Pretoria, 0181, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Bushbuck Lane, Monumentpark, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang