10 gaste
5 slaapkamers
7 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 6 River Road, Bushmans River Mouth, 6190, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bushmans Beach House is 'n selfsorghuis in die historiese ou deel van Bushmans-dorpie. Die vakansiehuis is ongeveer 100 meter van die rivier af en net 'n paar minute se stap van die strand af geleë.
Die eiendom bied slaapplek vir altesaam 10 gaste.
Hierdie huis is ideaal vir 'n groot groep van tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die derde en vierde slaapkamers elk 'n koninggrootte-bed het. Die badkamers het 'n dubbelstort in een en baddens in albei.
Die goed toegeruste kombuis bevat 'n yskas, 'n stoof met 'n oond, 'n mikrogolfoond en 'n verskeidenheid breekware en eetgerei vir u gebruik.
Die aangrensende leefarea maak oop na 'n dek met braaigeriewe en 'n buitekroeg met sitplek.
Daarbenewens sluit hierdie strandhuis 'n selfsorgwoonstel in wat slaapplek vir 2 ekstra gaste bied indien die besprekingsversoek vir meer as 12 gaste is. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n kombuis met 'n mikrogolfoond en yskas, 'n badkamer met 'n stort en 'n sitarea.
Veilige parkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 6 River Road, Bushmans River Mouth, 6190, Oos-Kaap
- Gaste dink Bushmans Beach House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 River Road, Bushmans River Mouth, 6190, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang