LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bushmans Beach House | LekkeSlaap
+15

Bushmans Beach House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-weg 6, Boesmansriviermond , 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 020 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Bushmans Beach House is in die geskiedkundige deel van Bushmans River. Dié vakansiehuis is 100 m van die rivier af en 'n paar minute se ry van die strand af.

Die huis is ideaal vir 12 gaste en het 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die vierde en vyfde slaapkamer het elk stapelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n aparte bad en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof en oond, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea lei na 'n dek met braaigeriewe en 'n tafel met sitplek. Veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Bushmans Beach House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • River-weg 6, Boesmansriviermond , 6190, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 020
per nag (plek vir 12)
Vanaf R2 020
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-weg 6, Boesmansriviermond , 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeapx3z9bzkdzND1iAbIsLfMcKNMpnICghmwUATrUOpHJyHUJ97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 020  per nag (plek vir 12) 6 River Road Bushmans River Mouth 6190 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.688340741085 26.660212010154
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!