+18
Gastehuis in Musina

Bushmen Inn

12 gaste

1 slaapkamer

1 bed

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 43 Irwin Street, Musina, 0900, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Bushmen Inn bied oornag-bed-en-ontbyt-verblyf in die hartjie van Musina, Limpopo. Dit kan 'n goeie opsie wees vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat oornag in die omgewing wil bly.

Hierdie eiendom bied 8 dubbelkamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Alle kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit in 'n yskassie, mikrogolfoond, sowel as 'n tee- en koffiemaakgerief. Bykomende geriewe sluit in 'n werkslessenaar en 'n TV met DStv.

Gaste het volle toegang tot die eiendom se sonnige buite-area met 'n piekniektafel en 'n aanloklike swembad om af te koel op daardie warm somersdae. Daar is ook 'n gelisensieerde kroeg en lapa-area.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 43 Irwin Street, Musina, 0900, Limpopo
  • Gaste dink Bushmen Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

43 Irwin Street, Musina, 0900, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd915cecd3cf23134f207fa5a871f72921b654cf9f9dcc094b578534e258ab8e202f3cf8b7b6bce5c692ad99a5ddae7e15d6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 43 Irwin Street Musina 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.354363748311 30.043051942328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang