Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (2)
Wildsplase (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Musina

4.5 / 5  
volgens 17 resensies
Lees regte resensies van Musina van 17 geverifieerde gaste.
Indien jy Musina besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Musina.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Musina akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Musina Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Musina Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Musina

Siesta Guest House is ideaal naby die N1 geleë net soos jy Musina binnekom. Die lodge bied gerieflike verblyf in 6 en suite-kamers. Die verblyf is geskik vir gesinne, paartjies of sakereisigers. Al 6 kamers is ger...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Musina

Lifestyle Guest Units is baie sentraal geleë in Musina en naby aan die N1-hoofweg wat dit gerieflik en maklik bereikbaar maak. Die eenhede is in 'n rustige area, omring deur 'n pragtige, groot tuin en elk het sy ei...

Vanaf
R1 122
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Musina

Klein Bolayi is 'n wonderlike wildlodge vol mites, legendes, pragtige natuurskoon en majestueuse kremetartbome. Buiten skouspelagtige landskappe bied dit ook 'n fassinerende kultuurerfenis, wild en doendinge in die ...

25% af Langtermyn-verblyf!
VanafR680
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Musina

Magorgor Safari Lodge bied oornag- en vakansie-akkommodasie op 'n plaas in die Limpopo-provinsie, 16 km suid van Musina (Messina) en 2 km van die N1 af. Dit bestaan uit gerieflike, netjiese en bekostigbare selfsorgv...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Lodge in Musina

Adansonia Eco Lodge is is in Musina en bied die ideale bestemming aan gaste wat op soek is na 'n ware bosveld-ervaring en vir diegene wat lief is vir die buitelug. voetslaan, bome, geografie, wild, voëlkyk en fotog...

Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Musina

Lani's Guest House bied gastekamers in Musina en is ideaal vir oornagverblyf onderweg na die Beitbrug-grens van Zimbabwe wat sowat 21 km ver is. Daar is 5 kamers en elke kamer het ‘n dubbelbed, 2 driekwartbeddens...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
B&B in Musina

Munati Lodge is sentraal geleë tussen Venetia Mine, die nuwe Vele-steenkoolmyn, Mapungubwe-erfenisterrein, sentrale Musina, Musina Lughawe en Beitbridge. Munati Lodge het 12 kamer met slaapplek vir 31 gaste. Elke ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Musina

iLala Country Lodge is gebou op 'n koppie wat uitkyk op die Limpoporiviervallei, met 'n panoramiese uitsig oor die reuse kremetartbome en Zimbabwe se heuwels in die verte. iLala Country Lodge is geleë op die roet...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Musina

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Mapungubwe National Park, Limpopo

Aloe Inn is 'n 3-ster gegradeerde lodge en bestaan uit vyf rustieke huite en suite-chalets wat elk slaapplek bied vir 2, die chalets het ook lugversorging. Gaste kan ontspan in ons pragtige restaurant en 'n skemerk...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Mapungubwe National Park, Limpopo

Old Mine Guesthouse is in Musina en bied gerieflike verblyf of 'n oornagplek vir gaste wat uitstappies in die natuurryke Limpopo wil doen. Hierdie geskiedkundige, ruim mynbestuurderswoning is in 1919 in die buitewyk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Musina akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Limpopo blad indien jy na meer Limpopo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]