+25
Selfsorg in Marlothpark

BushRiver Guest House

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marina W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Abundant wildlife and tranquility. Beautiful, well-equipped home where animals constantly wander past. An added bonus is a very short and easy walk to the birdhide overlooking the river and the sounds of the Kruger hyenas in the evenings. Would highly recommend staying here!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Gemaklik, lekker en rustig. Puik puik. Sal verseker weer daar bespreek. Loop afstand van die revier. Baie bos. Stil en rustig. Die huis is LIG. Baie spasie. Baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juriana
BushRiver Guest House
Baie dankie, Ruda. Ons is baie bly julle het ons gastehuis en rustige, puik geleë plek baie geniet. Ons sien baie uit daarna om julle weer te akkommodeer.

Nico K
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Ons sal beslis weer by BushRiver House tuisgaan. Ons verblyf by BushRiver House het regtig ons verwagtinge oortref. Baie dankie vir julle gasvryheid en behulpsaamheid. 'n Mens sal nie baie plekke met dieselfde rustigheid en privaatheid binne in Marlothpark vind nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juriana
BushRiver Guest House
Baie dankie, Nico. Ons streef daarna om ons gaste gelukkig te maak. So bly julle het die rustigheid en privaatheid geniet. Sien uit daarna om julle weer te akkommodeer. Groete, Elza.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Juriana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 8)
Bespreek

516 Warthog street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9498f5b81762aabe7a37dfc7e03cf4fb3e9fc41c6ca4165ded750838c29fcc9e6acdb0f7c443940406f50314a83070f28437?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 516 Warthog street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.373817103088 31.759099742974
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang