Bushveld Bivouac Trails Camp
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed Farm, Portion 2, Mica, 1380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Bushveld Bivouac Trails Camp is op 'n 300 ha-plaas met 'n verskeidenheid vlaktewild, ongeveer 4 km vanaf Mica, in Limpopo geleë. Dit is ideaal vir gaste wat in die natuur wil ontspan.
Trails Camp is bo 'n droë rivierbedding gebou, spog met 'n asemrowende uitsig en beskik oor 2 safari-tente op dekke vir 4 gaste. Elke tent het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Daar is ook 'n gemeenskaplike kuierarea met gratis WiFi, 'n eetarea, sitarea, kaggel, swembad, sondek en 'n boma, asook 'n kombuis wat met 'n yskas, gasstoof en 'n oond toegerus is. Alles maak van sonkrag gebruik.
Gaste kan in die swembad afkoel, in die boma ontspan, werk inhaal, 'n bietjie voëlkyk, of die stap- en fietsroetes aandurf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed Farm, Portion 2, Mica, 1380, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed Farm, Portion 2, Mica, 1380, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang