+19
Tentekamp in Hoedspruit

Bushveld Bivouac Marula

4 gaste

1 slaapkamer

3 beds

1 badkamer

15% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Des 2025 tot 11 Jan 2026.
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed Farm, Portion 2, Mica, 1380, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Bushveld Bivouac Marula is op 'n 300 hektaar plaas met 'n verskeidenheid kleinwild geleë. Hierdie lieflike selfsorg permanente tent bied boskampverblyf wat heeltemal onafhanklik is van die tradisionele kragnetwerk, sowat 4 km vanaf Mica geleë.

Hierdie verhewe, privaat, luukse tent kan 2 volwassenes en 2 kinders akkommodeer. Marula beskik oor 'n hooftent vir die slaapkamer, 'n badkamer en nog 'n tent met kombuisgeriewe. Die slaapkamertent is ingerig met 'n koninggrootte-bed, plafonwaaier, kasspasie en 'n komplimentêre tee- en koffiestasie. 'n Kampbed sal voorsien word vir 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met alle toebehore, 'n tweeplaatgasstoof, yskas en vrieskas. Die eetarea is geskik vir 4 gaste en is perfek om 'n maaltyd in 'n rustige omgewing te geniet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Marula beskik oor 'n houtdek wat spog met pragtige uitsigte oor die oorvloedige fauna en flora, 'n privaat plonspoel, sonstoele en 'n vuurput. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus op hande in Mica.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed Farm, Portion 2, Mica, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Bushveld Bivouac Marula het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 600
15 % AF
R 6 600 R 5 610
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R6 600
15 % AF
R 6 600 R 5 610
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R6 600
15 % AF
R 6 600 R 5 610
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed Farm, Portion 2, Mica, 1380, Limpopo

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e980d802c2b536aecccefa3f52184fae22cd35b464ed53941278241bafc39d09500bb2ba34deff783513dbcf5a5ee85d6ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 600 nouVanaf R5 610 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Bushveld Bivouac R40 Lekkergoed Farm, Portion 2 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.132424898475 30.838731925764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang