4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed farm, portion 2, Mica, 1380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Bushveld Bivouac Seringa Tent is op 'n 300 hektaar-plaas met 'n wye verskeidenheid kleinwild geleë. Dit is 'n wittebroodtent wat boskampverblyf, onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk, bied. Die tent is ongeveer 4 km vanaf Mica geleë.
Hierdie verhewe, privaat, luukse tent bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 3 platforms, insluitend 'n kuierdek, slaapdek en badkamerdek met 'n romantiese buitebad wat 'n uitsig bied oor die heuwels van GaMashimale. Die slaapkamertent het 'n koninggrootte-bed, dakwaaier, kasspasie en 'n komplimentêre tee- en koffiestasie. Daar is 'n kampbed vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met alle kookgerei, 'n tweeplaat-gasstoof, yskas en vrieskas toegerus. Die kombuis het 'n eetarea wat vir 4 gaste geskik is en ideaal is vir maaltye in 'n rustige omgewing. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n privaat plonspoel, sonstoele en 'n vuurput met 'n manjifieke uitsig. Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed farm, portion 2, Mica, 1380, Limpopo
- Gaste dink Bushveld Bivouac Seringa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed farm, portion 2, Mica, 1380, Limpopo
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang