Bushveld Bliss
5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 91 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Bushveld Bliss is 'n lieflike dubbelverdieping-selfsorghuis in die hartjie van Marlothpark. Marlothpark is vir sy unieke omgewing bekend, want hiér sal jy die geleentheid hê om wild, insluitend bosvarke, sebras, kameelperde, koedoes, rooibokke en 'n klomp klein nagdiere, direk vanaf jou huis te sien.
Hierdie gerieflike toevlugsoord is pasgemaak vir natuurliefhebbers en diegene wat smag na 'n rustige ontsnapping, en dit bied slaapplek aan 4 gaste. Die twee kamers het elk 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die onderste badkamer het 'n stort, terwyl die en suite-badkamer op die boonste verdieping 'n bad het.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond en yskas toegerus. Die sitarea het 'n TV met toegang tot Prime Video, Prime Kids en Openview.
Bushveld Bliss bied 'n verskeidenheid geriewe om onvergeetlike verblyf te verseker. Daar is 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en gratis WiFi.
Marlothpark is bekend vir sy unieke omgewing, waar die ongetemde Afrika-wildernis naatloos met moderne gemak saamsmelt. Hier sal jy die ongeëwenaarde geleentheid hê om 'n verskeidenheid wild te besigtig, insluitend bosvarke, sebras, kameelperde, koedoes, rooibokke en 'n verskeidenheid klein nagdiere – alles vanuit die gerief van jou eie ruimte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.3/5
Johanna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 91 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
91 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang