+64
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Plot 370 Brommers Farm, Barberton, 3701, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Bushwhacked bied selfsorgverblyf in Barberton, Suid-Afrika. Die verblyf is aan die buitewyke van die dorp geleë en spog met 'n skilderagtige agtergrond van 'n onbewoonde vallei wat skouspelagtige uitsigte bied.

Verblyf is in 4 knus dubbelkamers in Bushwhacked se hoofhuis beskikbaar. Gaste in hierdie kamers het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, sitkamer en eetarea. Sommige kamers het ook 'n aparte sitarea. Daar is 2 slaapkamers in die hoofhuis met en suite-badkamers en gaste in die oorblywende 2 kamers deel 'n gemeenskaplike badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n stoep met braaigeriewe.

Vir buitelug-entoesiaste bied Bushwhacked toegang tot heerlike staproetes in die omliggende berge en valleie. Geskiedenisliefhebbers kan die Barberton-museum besoek en die noukeurig gerestoureerde ou goudmynwerkershuise met oorspronklike meubels verken. Verder kan gaste 'n reis al langs die geskiedkundige GeoTrail-roete aanpak.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Nolte S
5.0
Genuinely. Ek het baie lekker gebly. Buite die dorp. Rustig kon sit op die stoepie met 'n Bosveld TV.
Feb 2026
Adelle M
Besigheidsreis
5.0
Rustig. Die cottage was fantasties, lekker rustig, net buite Barberton, so naby aan die dorp. Die uitsig is wonderlik!
Mei 2025
Ninette S
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker gebly in 'rustic' atmosfeer! Ons gasvrou was vriendelik en hulpvaardig.
Feb 2026
Marica P
Gesin met klein kinders
4.8
Wonderlik. Amazing place, lekker gebly, voël lewe is welig.
Des 2025
Gerhardus D
Saam met lewensmaat
4.4
Aangenaam en rustig. Geriewe is baie basies maar voldoende. Aangename verblyf, rustig en stil met mooi uitsig.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Peter/Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Plot 370 Brommers Farm, Barberton, 3701, Mpumalanga
  • Gaste dink Bushwhacked het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 370 Brommers Farm, Barberton, 3701, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllNzEwODI5LTNiNWEtNDM3Ny05MTg0LTVkNTI4OGNhMzZkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Plot 370 Brommers Farm Barberton 3701 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.800276010887 31.045250237512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang