BusinesShelf 2 Guest House
- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Nieshout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
BusinesShelf 2 Guest House is 'n pragtige gastehuis in Kathu in die hartjie van die Kalahari. Dit spog met 'n huislike atmosfeer en bied slaapplek aan 20 gaste.
Die gastehuis beskik oor 10 kamers wat op versoek as enkelkamers, dubbelkamers of skakelkamers gebruik kan word. Elke kamer het soliede houtmeubels, lugversorging, 'n yskassie, gemaklike bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die gastehuis bied ook konferensiegeriewe en gratis WiFi. Alhoewel dit as 'n gastehuis funksioneer, kan ontbyt, middagetepakkies en aandetes op versoek en teen 'n ekstra koste voorberei word. Die gastehuis beskik oor 'n lieflike kuierarea met 'n swembad, pooltafel en 'n braai.
Die gastehuis het afstandbeheer-skuifhekke en hoë mure en bied veilige parkeerplek. 'n Kragopwekker is vir onverwagte kragonderbrekings beskikbaar en die gastehuis het sy eie boorgat wat water verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 16 Nieshout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Nieshout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang