+16
Selfsorg in Kimberley

Butlersrail @ Butlershaven farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Van Rhyn F
1 nag
5.0
Jan 2026

Rustige, unieke, gerieflike en heerlike ervaring! Heerlik unieke ervaring in die trein en op die plaas. Regte karooplaas gasvryheid en smullekker braaipak. Ek kan die verblyf beslis aanbeveel vir 'n rustige en gerieflike oorslaap. Ek sal vir seker weer by Butlersrail bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Baie oulike plekkie, beveel dit definitief aan! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Unique stay, comfort. Friendly reception from the host, everything you will need is available, lots of extra special touches for a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rubin E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Heerlik anders. Ek het doelbewustelik die andersheid van die treinverblyf gekies en doelbewustelik die vryheid van die plaasligging. Die trein het sulke goeie herinneringe uitgebring met my grootwordjare en treinritte saam met my ouers en broers, met jaarlikse vakansies, tussen stede gereis. Die enigste negatief was dat ons twee aande, einde Januarie, oor 'n hittegolftoestand geval het en dat die trein goed warm gebak het gedurende die dag. Die lugversorgers in die twee slaapkamers en die staanwaaier wat addisioneel aan ons verskaf is, was lewensredders. Weersomstandighede kan darem ook nie aan die voete van die eienaars gelê word nie. Die beddens is 'n bietjie hard, maar weereens het dit my teruggeneem na my ervaringe met oornagslaap op treine, soos wat ek grootgeword het en dus verstaan ek dit in die konteks van die oorspronklike. Welgedaan aan die eienaars, wat iets anders in die verblyfsfeer aan te bied het. Hulle was ook baie tegemoetkomend om toeskemming te verleen aan ons om bietjie op hulle plaas rond te stap en te draf. Ek sal Butlersrail definitief aanbeveel aan mense wat bietjie avontuur en andersheid soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alex C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Awesome place that is very unique. Perfect place to stay that is interesting and unique. Will stay each time we pass through Kimberley from now on. Hosts were delightful and even the two dogs came to say hello.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Goeie ligging, gawe mense en baie rustig. Baie rustig, geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

’n Unieke en rustige wegbreek! Ons het ons oornag by Butlersrail @ Butlershaven baie geniet! Die ou treinstel gee regtig daardie gevoel dat jy ’n bietjie “terugstap in tyd”, maar binne is dit netjies, lugversorg en heerlik stil. Die plaas is pragtig en goed versorg, en ons is seker ons het ’n trein hoor verbygaan terwyl ons buite gebraai het! Die gasvrou was vriendelik en baie tegemoetkomend met ons laat aankoms en selfs ’n laaste-oomblik braaipak. ’n Fantastiese, rustige blyplek – beslis die moeite werd vir enigeen wat op die N12 reis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilani J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie lekker gekuier in die trein. Dit was 'n lekker ervaring om in die ou trein te kon slaap. My seuntjie het dit vreeslik geniet. Baie netjies. Baie dankie, vir al jou moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Besonderse ervaring! Wat 'n besonderse ervaring om in so 'n unieke plek te bly! Ek kan dit ten sterkste aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Butlershaven plaas, N12 Suid, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81ba4f51ba667f18a116798d5c530eaaba06c5e287f98d87914d9e003a19101171d02a9254053d0e1428bb861078474b3499?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 64 5 1 5 Butlershaven plaas N12 Suid 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.907028148745 24.677311331034
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang