1 gas
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 1 gas
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Louw Wepener Street, Heuwelkruin, Despatch, 6220, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Buttons Xtenda is ’n gastekamer in die hoofhuis in die voorstad Heuwelkruin in Despatch, ’n dorpie tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir gaste wat verblyf vir ’n kort tydperk benodig.
Hierdie kamer bied verblyf aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Gaste deel ’n badkamer met die eienaars. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Ander geriewe in die kamer sluit ’n gemeenskaplike kombuis en WiFi in.
Daar is veilige onderdak-parkeerplek vir een voertuig op die perseel en wasgoeddienste. Troeteldiere is welkom indien daar vooraf reëlings getref word. Vervoer na die lughawe kan gereël word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ron Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 8 Louw Wepener Street, Heuwelkruin, Despatch, 6220, Oos-Kaap
- Gaste dink Buttons Xtenda het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Louw Wepener Street, Heuwelkruin, Despatch, 6220, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 1 gas
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang