+29

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Ruwaune O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Awesome. It was an awesome weekend and we really enjoyed it so much. Would go there again and would recommend it to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja J
1 nag
5.0
Feb 2026

Gemaklik en skoon. Heerlik gebly. Ruim woning met alles wat nodig is en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacquelise V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Ruim, skoon en netjiese see huis! So lekker! Goed geleë, uitstekende gasheer, skoon en ruim huis. Hulle het aan alles gedink. Ons het die huis vreeslik geniet en sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf
3.8
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Maré F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Wholesome. We had an amazing stay. We were 3 families and the house hosted us perfectly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jopie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekende oornagverblyf met fantastiese geriewe! Ons het al meermale in Kleinmond oornag en hierdie was sonder twyfel die beste. Ons was spyt ons het net een nag gebly. Jamine het ons baie vriendelik en gasvry ontvang en alles aan ons voorgestel. Ons sal vir seker geleentheid soek om weer daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Orelia L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Heerlik. Heerlike plek met alles wat nodig is. Daar is alles in die huis wat ons kon nodig kry op ons wegbreek en die eienaar was so vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jamine
C huisie
Baie dankie vir jou mooi boodskap en goeie resensie, Orelia. Ons hoop om julle gou weer te ontvang by C-Huisie.

Louise S
1 nag
5.0
Sep 2025

Rolstoel en pet veilig. Ja, baie lekker, net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jamine
C huisie
Louise, baie dankie vir jou goeie resensie. Ons waardeer opreg. Ek is gelukkig as my gaste lekker gekuier het.

Diedre A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Fantasties. Ek en my gesin het baie lekker gekuier. Vanaf die ontvangs van die eienaar tot die totsiens. Baie dankie, jy was wonderlik! Jou huis het alles gehad en nog meer wat ons oor die naweek benodig het. Lekker rustige area, en ek is mal oor die lekker grasperk; my kleinseun kon lekker rondhardloop. Ek sal definitief weer jou huisie bespreek. Dankie vir alles! Jy verdien elke sterretjie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jamine
C huisie
Baie dankie Diedre. Ons waardeer jou mooi woorde en goeie resensie. Ons hoop julle gou weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jamine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 9)
Bespreek

90 5de Laan, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1db9bc88ff6fc0aa90dca9d0a87f5a9e75b02ae284485798f625a14b119de4d520fccd3271e49d812c9dde571f013b1f991a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 9 mense 23 5 1 5 90 5de Laan Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.340994424188 19.026413533449
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang