C huisie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 11 persone
9 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 5de Laan, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
C Huisie is 'n pragtig ingerigte vakansiehuis in die bekoorlike kusdorpie Kleinmond, wat selfsorgverblyf bied, ideaal vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie of vriende.
Die huis bied gemaklike akkommodasie vir tot 9 volwassenes en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Slaapkamer een en twee is elk ingerig met 'n dubbelbed, slaapkamer drie het 'n enkelbed, en slaapkamer vier is ingerig met twee dubbelbeddens en twee enkelbeddens. Alle slaapkamers deel die gebruik van 2 badkamers, beide toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daarbenewens is die huis toegerus met 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir ekstra gerief.
Die leefareas beskik oor 'n moderne kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n sentrale ontbyt-eiland en stoele. Aangrensend aan die kombuis is 'n vermaaklikheidsarea met 'n ingeboude braai. Die eetarea sluit 'n tafel met 6 sitplekke, 'n bykomende tafel met 3 sitplekke, gemaklike sitplek en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die huis bied ook 'n knus sitarea met 'n slim-TV, stromingsdienste soos Disney+ en Showmax, en gratis WiFi.
Buite kan gaste 'n klein patio en 'n ingeboude braai in die tuin geniet, perfek vir ontspanning en afskakeling. Voldoende veilige parkering is beskikbaar. Die eiendom se sentrale ligging is binne loopafstand van die hoofstrand, winkels en plaaslike geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jamine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 90 5de Laan, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink C huisie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 11 persone
9 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 5de Laan, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang