5 gaste
3 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Isaacsrivier straat, Klein Berlyn, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea Getaway is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in Kleinmond, Wes-Kaap, ideaal vir gesinne. Die eiendom bied slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind onder 12 jaar oor 2½ slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n kindermatras, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer het 'n enkelbed wat geskik is vir 'n kind. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet, met 'n ekstra gastetoilet beskikbaar.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in. Die eetarea bied sitplek vir 6, en die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, en gratis WiFi.
Buite kan gaste ontspan by die ekstra sitarea, oggendkoffie geniet, of die braaigeriewe gebruik. Veilige parkering word voorsien vir gemoedsrus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Neil Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 11 Isaacsrivier straat, Klein Berlyn, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Getaway het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Isaacsrivier straat, Klein Berlyn, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang