6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 45 Ellcock Road, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Cabana Del Mar 53 is 'n moderne selfsorg-woonstel wat in 'n veilige kompleks in die kusdorp, Winklespruit geleë is. Die strandfront-kompleks is gerieflik naby winkelsentrums, strande en restaurante.
Verblyf word aan 6 gaste gebied en die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het stapelbeddens. Daar is 'n bad en stort in die badkamer.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en kookgerei. Die aangrensende leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n privaat balkon met 'n swembad en 'n gedeeltelike see-uitsig. Daar is 'n toegekende onderdakparkeerplek, maar ekstra parkeerplek kan gereël word.
Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike wassery wat met munte werk, 2 swembaddens vir volwassenes en kinders, verskeie braai-areas, 'n kinderspeelarea en 'n hek wat direk na die strand lei. Daar is ook beheerde toegang met 24 uur-sekuriteitsreaksie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 45 Ellcock Road, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cabana Del Mar 53 het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Ellcock Road, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang