+26
Selfsorg in Athlone Park

Cabana Mio Holiday Apartments

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Jan Daniel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Great. Great service, friendly staff, value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zunaid A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Amazing. I'll definitely go back. It was all in all an amazing experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie goed. Was baie lekker gewees, stil, rustig, als wat jy nodig het. Was niks om oor te kla nie, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Heerlik teenaan die strand. Skoon, netjies. Die beste deel is die privaat ingang na die strand. Die private buite kuierarea oppad strand toe, is ook baie mooi en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Perfek. Was baie lekker en gerieflik. Kan dalk deur in sit by sort i.p.v. gordyn, maar verder baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Close to both the beach and the big shopping mall. Friendly, clean, safe. We were a big family of 10 and rented two houses next to one another and it worked great. The braai area was nice and big, close to the beach, friendly people, helpful, 5 minutes away from the big mall for convenience. Safe for all age groups.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dominique B
Kort verblyf
4.4
Jan 2025

Lekker, gemaklik en comfy. We stayed comfortably, had some hiccups but they were immediately resolved, so it was more than satisfactory.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marizelle M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2025

Baie lekker gebly, see is 'n paar meter se stap. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carin J
Kort verblyf
3.8
Des 2025

Aangenaam. Verblyf was aangenaam, baie dankie. Ons was 6 volwassenes en die spasie was voldoende. Miskien.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Des 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Cally Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

159 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA692867e35fb8249c27cff900f87d901d54324d27aa2529a3059be6b12b9e95cebb3f5361f50f09a32c5498f797a670aef0ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 159 Beach Road Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.042413830875 30.895946576057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang