Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (4)
Wildsplase (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Athlone Park

4.4 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Athlone Park van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Athlone Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Athlone Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Athlone Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Athlone Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Athlone Park Akkommodasie

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Athlone Park

Ontsnap van die gewoel en werskaf van die stad en ontspan in die rus en vrede wat 305 Guest House bied. Hierdie rusplekkie is geleë op die suidkus van Durban en bied luukse verblyf en hartlike gasvryheid. Die oombl...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Athlone Park

Beach Retreat Gastehuis bied verblyf in Amanzimtoti. Die perseel is teen die kuslyn so gaste kan asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan verwag. Daar is 'n lieflike tuin, 'n buite-swembad wat regdeur die jaar oo...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone Park

Ocean Hideaway Bed en Ontbyt in Amanzimtoti is 'n eksklusiewe AA Superior Goedgekeurde Onderneming. Al ons eenhede is luuks en smaakvol versier volgens AA Superieur Goedgekeurde Standaarde, met pragtige wit linne en...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone Park

African Sands is 'n luukse blyplek wat B&B-akkommodasie bied. Dis ideaal geleë in Amanzimtoti, 55 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, 2 km vanaf Prospecton, 3 km vanaf Southgate Industriële Park en 25 km v...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone Park

Seaview B&B is in 'n keeromstraat in Athlone Park in Amanzimtoti en bied 'n pragtige uitsig oor die see. Gerieflike verblyf word aan gaste gebied in 'n en suite-gastekamer met 'n privaat ingang wat uitkyk oor die sw...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Athlone Park

Dolphin Point B&B is in Amanzimtoti, in die suidelike deel van Durban, geleë. Dolphin Point B&B spog met wonderskone see-uitsigte en is net 50 km suid van King Shaka Lughawe (35 minute se ry). Dit is dus die ideale...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Athlone Park

Anchors Boutique Lodge is 'n eksklusiewe en modieuse instansie in Athlone Park. Ontspan in ons rustige en netjiese tuine terwyl jy met 'n skemerkelkie by die swembad en lapa-area bedien word. Al die suites is baie...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Athlone Park

Milkwood Beach Apartments is teen die Saffierkus in Amanzimtoti geleë en bied ongelooflike uitsigte oor die oseaan. Dit is ver genoeg vanaf die dorp se bedrywighede, maar naby genoeg sodat gaste al die doendinge in...

Vanaf
R1 520
per nag (plek vir 2)
Lodge in Athlone Park

The Bali Grand Lodge and Spa bied kamers met 180°-uitsigte oor die see in Amanzimtoti. Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers óf vakansiegangers op soek na gerieflike verblyf. Ons 18 kamers is smaakvol versie...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 800
R1 620
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Athlone Park

Beachfront Bliss Villa is 'n losstaande vakansiehuis in 'n veilige strandfront-kompleks in die kusdorpie, Amanzimtoti. Hierdie huis bied die ideale wegbreek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n vermaak...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za