Beskrywing
Die standaard-cabana is geskik vir 2 gaste. 'n Kind onder 12 kan teen ekstra koste geakkommodeer word. Die cabana het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien. Alle standaard-cabanas is beskikbaar op 'n bed-basis, en alle etes is by die restaurant beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Die verblyf is nie vir selfsorg toegerus nie, en braaigeriewe is nie beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die standaard-cabana is geskik vir 2 gaste. 'n Kind onder 12 kan teen ekstra koste geakkommodeer word. Die cabana het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien. Alle standaard-cabanas is beskikbaar op 'n bed-basis, en alle etes is by die restaurant beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Die verblyf is nie vir selfsorg toegerus nie, en braaigeriewe is nie beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Wittebrood-suite het ’n smaakvol ontwerpe badkamer met 'n stort en bad. Verder is daar lugversorging, waaiers, 'n koffiekroegie en 100%-katoenperkallinne op ’n koningingrootte-bed. Die suite het ook ’n gerieflike sitarea met skuifdeure wat na lieflike uitsigte lei. Die suite is slegs op bed-basis beskikbaar, alle etes is beskikbaar by Provenance Restaurant wat 'n uitsig die Oranjerivier het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Die verblyf is nie vir selfsorg toegerus nie, en braaigeriewe is nie beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinskamer het 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Slaapkamer 1 en 2 het 2 enkelbeddens. Beide kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Die verblyf is nie vir selfsorg toegerus nie, en braaigeriewe is nie beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 423, Orange River, Noordoewer, Karas
Sien kaart- Slaapplek vir 44 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang