Cabanas Provenance Camp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cabanas Provenance Camp lê aan die oewer van die Oranjerivier in die suide van Namibië en bied gerieflike verblyf in grasdakhutte. Dis die perfekte bestemming vir 'n onvergeetlike Oranjerivier-uitstappie en daar is ook oorgenoeg plek waar die kleinspan hul kan vermaak.

Cabanas Provenance Camp het 17 en suite-eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk, 2 gesin-suites met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders elk en 1 wittebrood-suite. Die eerste 10 cabanas is aan die oewer van die Oranjerivier geleë en die ander 7 is hoog teen ’n koppie wat oor die rivier uitkyk. Elke eenheid het lugversorging en koffiemaakgeriewe. Verblyf word op 'n B&B-basis gebied en alle maaltye word in die restaurant op die koppie bedien. Dié restaurant bied asemrowende uitsigte oor die Oranjerivier.

Gaste kan daaglikse Oranjerivier-uitstappies onderneem wat kanovaart, riviervlotvaart en kajakvaart insluit wat op die hele gesin gemik is. Daar is ook ander 4 dag-lange Oranjerivieruitstappies vir die avonturiers. Die grasdakeenhede is lekker koel, so jy kan salige verblyf in Namibië geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cabanas Provenance Camp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za