Calamari 2
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Ray Road, Unit 2 Calamari, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Calamari 2 is 'n selfsorgwoonstel aan die strand in Ramsgate-Noord. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek.
Dié dubbelverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die 2 gedeelde badkamers het elk 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n beskutte stoep met sitplek en braaigeriewe, en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante. Lawrence Rocks Beach is ongeveer 250 m ver, terwyl Margate Main Beach ongeveer 2 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 384
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Ray Road, Unit 2 Calamari, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ray Road, Unit 2 Calamari, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang