+10
Selfsorg in Clarens

Calm Clarens 1

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Iris De Castro D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ongelooflik. Fantastiese plekkie, sal weer daarheen reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Warm gerieflik ~ gaan die kaggel mis! Pragtige plekkie!! Modern en netjies met al die geriewe wat jy benodig vir 'n wegbreek naweek in Clarens. . Baie sentraal geleë, loop en kort ry afstand van restaurante en 'dorp'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Dit baie geniet. Alles was net soos verwag. Heerlik stil en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Romano D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantastic. Dit was 'n fantastic stay gewees. Plek is goed geleë, veilig, baie skoon. Het niks slegs om te sê nie. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Ontspannend en rustig. Skoon en netjies. Ons 2 aande het ons baie geniet. Vriendelike diens. Private netjiese braai plek. Sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2026

Baie netjies en goeie diens, sal graag weer kom kuier. Ons het baie lekker gebly, dankie! Die plek was baie netjies, mooi en ons het regtig ons tyd daar geniet. Net 'n paar klein dingetjies wat die ervaring vir ons nóg beter sou gemaak het: Ons het vyf aande gebly, maar net hout vir die eerste aand se kaggel gekry. Dit sou baie lekker gewees het as daar dalk elke dag 'n paar ekstra stompe beskikbaar was, of selfs net die opsie om ekstra hout teen 'n billike prys aan te koop. Ons het een of twee aande vergeet om hout te koop en toe nogal koud gekry. Dit sou ook handig gewees het as daar sout en peper in die huis was. Ek het vleis op die vuur gesit en toe eers besef daar is geen sout of peper nie, en teen daardie tyd was alles reeds toe. Ons het ook teen die einde van ons verblyf uit toiletpapier uit gehardloop. Dit sou gaaf wees as dit dalk tydens die daaglikse skoonmaakdiens aangevul kon word. Maar buite hierdie klein dingetjies was alles wonderlik. Daar het elke dag iemand gekom om skoon te maak en die melk aan te vul, wat ons baie waardeer het. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf – ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michiel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

10 uit 10. Was heerlik, die plekkie leef sy naam ten volle uit. Calm Clarens was baie calm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie aangenaam. Goed geleë, baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Carel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtige plekkie. Alles wat jy nodig het, was daar. Sal weer daar oornag. Baie lekker gebly. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ongeloflik. Ongeloflik plek, alles perfek, mooi, netjies, skoon, baie lekker bed, lekker braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R1 540
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 540
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 540
per nag (plek vir 2)
Bespreek

484 Swart Sreet, Swartland, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe824a0da15e8b074869614ad6f4889de10430106a21ffbaea77ec9bb1397c1bb6bc886b518b64150a208409aa4271658465d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 484 Swart Sreet Swartland 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.507846369958 28.421599055309
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang