- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 47 Stigling Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Calvinia Guesthouse is in die hartjie van die Hantam in Calvinia geleë. Ons bied selfsorgkamers en kamers op 'n B&B-basis aan. Dit is die ideale oorstopplek vir gaste wat op pad is na Upington of Kaapstad.
Die dubbelkamers en gesinskamers is elkeen toegerus met 'n TV, DStv en lugversorging. Van die kamers is toegerus met 'n kombuisie en 'n sitkamerarea. Ontbyt, middagete en aandete kan teen 'n addisionele koste gereël word.
Calvinia Guesthouse het ook veilige onderdak parkeerplek. Geniet die uitsig van die majestueuse bergreekse en die plaaslike restaurante en koffiewinkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Leon & Talita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 123
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 47 Stigling Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Calvinia Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
47 Stigling Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang