Camarque 85
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 27, Camarque 85, Umdloti Beach, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 710 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Camarque 85 spog met ruim leefareas, helder binnenshuise versiering en 'n fantastiese ligging. Die selfsorgwoonstel is die ideale bestemming vir sakereisigers of vakansiegangers in die pragtige Umdloti.
Die woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n leerleunstoel, 'n leerrusbank en 'n indrukwekkende platskerm-TV teen die muur met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na 'n stoep met sitplek waar gaste kan eet, 'n gedeelde braai-area en 'n lieflike see-uitsig. Dis die ideale plek om buite te eet en die uitsig oor die goue strand te geniet.
Umdloti is 'n klein en vreedsame dorpie 10 km noord van Umhlanga Rocks. Umdloti bied alles van 'n strand tot pragtige voetslaanroetes, restaurante, kroeë en winkels. Sibaya Casino and the Entertainment Kingdom is 'n entjie se ry weg en bied vermaak vir die hele gesin.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 651
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- North Beach-weg 27, Camarque 85, Umdloti Beach, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Camarque 85 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 27, Camarque 85, Umdloti Beach, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal