- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 121 Impala, Amiel Park, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Camelot Guest House is in die buitewyke van Newcastle geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf vir of 'n vakansie of sakewegbreek.
Verblyf by die gastehuis word aangebied in 2 kamer-tipes. Die kamers is versier met donkerhout meubels uit Bali, en die beddens is oorgetrek met wit 100%-katoenlinne. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad. Die kamers is ook elk ingerig met lugversorging, 'n TV met DStv se hotelpakket, 'n yskassie en kluis.
Die gastehuis het 'n restaurant op die perseel, met 'n kaggel, waar gaste 'n stewige ontbyt en tweegang-aandete kan geniet. Ekstra geriewe sluit 'n funksie-venue, binnenshuise swembad, en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek in.
Camelot Guest House is binne 'n 7 km-radius van die Blackrock Casino, die Newcastle Mall en die Newcastle Gholfbaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 121 Impala, Amiel Park, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Camelot Guest House het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
121 Impala, Amiel Park, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang