Newcastle Akkommodasie by Camelot Boutique Hotel | LekkeSlaap
+14
+14

Camelot Boutique Hotel

Gastehuis
  • Vanaf R2 020 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impala 121, Amielpark, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Camelot Boutique Hotel is aan die buitewyke van Newcastle geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf vir of 'n vakansie of sakewegbreek.

Verblyf by die boetiekhotel word aangebied in 2 kamer-tipes. Die kamers is versier met donkerhout meubels uit Bali, en die beddens is oorgetrek met wit 100%-katoenlinne. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad. Die kamers is ook elk ingerig met lugversorging, 'n TV met DStv se hotelpakket, 'n yskassie en kluis.

Die hotel het 'n restaurant op die perseel, met 'n kaggel, waar gaste 'n stewige ontbyt en tweegang-aandete kan geniet. Ekstra geriewe sluit 'n funksie-venue, binnenshuise swembad, en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek in.

Camelot Boutique Hotel is binne 'n 7 km-radius van die Blackrock Casino, die Newcastle Mall en die Newcastle Gholfbaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Impala 121, Amielpark, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 020
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Newcastle KwaZulu-Natal
Vanaf R2 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 020
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impala 121, Amielpark, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzNDUxMGNmLTQ1NjYtNDFkMi05ZmU1LTFlZGFjNTVkYTU1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 020  per nag (plek vir 2) 121 Impala, Amiel Park Hutten Heights 2940 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -27.74013 29.92124
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za