+57
Selfsorg in Sederberg

Rondeberg Holiday Resort

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Sahidul I
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

We reached there before 2pm, but they let us in to enjoy. We have enjoyed a lot: swimming, kayaking, fishing, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustige, skoon en netjiese kampplek met dam - wonderlik! Ons het ongelooflik lekker gekamp by die vakansieoord. Die rustigheid was besonders en regtig iets om te waardeer. Die dam en sy aktiwiteite was ’n hoogtepunt, en die voëls wat ons elke oggend vroeg wakker gemaak het, was absoluut wonderlik. Die stortgeriewe was ook baie skoon en netjies. Ons sal beslis weer vinnig daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susara B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Heerlike rustige naweek. Stil, rustig, skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marosane H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

Ultimate camping experience. Review: A five-star camping experience! What an incredible find! The campsite is absolutely beautiful, and it’s the thoughtful 'small' touches—the ones you don't realise you need until they’re there—that truly set this place apart. Having a dedicated light right next to the braai area and a bin with liners provided (and cleared daily!) made such a difference to our stay. The facilities are top-notch: Ablutions: beautifully maintained, spotless, and always well-stocked with toilet paper. Utility room: includes a practical scullery and a laundry room equipped with a coin-operated washing machine. Convenience shop: perfectly stocked with the essentials—ice, wood, milk, sugar, and spices—along with treats like ice cream, cold drinks, and lovely local produce. For the adventurous, you can even hire stand-up paddleboards and kayaks on-site. It was truly an amazing experience from start to finish. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lekker gekuier. Oord is netjies en mooi fasiliteite. Baie lekker gebly. En alles baie netjies. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micky H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Super gaaf mooi mense en skoon. Die pad is besig met trokke, maar ek is 'n ligte slaper en dit is meer my probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paddy D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Die naweek was elke rand werd. Dit was 'n onvergeetlike kampnaweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conlee G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2025

Aangenaam en stil. Kampering was netjies, mense was vriendelik en die dam was die icing op die koek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neville W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Ons het Rondeberg as 'n basis gebruik om die blomme by Klawer, Nieuwoudtville en. Ons het baie lekker gekamp, pragtige staanplekke en omgewing. Kan Rondeberg aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 389
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 389
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 389
per nag (plek vir 6)
Bespreek

N7, Cape Namibia Highway, 22 km from Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 198 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57d633a51191ff263d6bd04669a53a26aa617f78a706d8125ef74db2b20b1bb27334abf2aaaa89a97cbda96e21a754135099?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R389 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 N7 Cape Namibia Highway 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.000471 18.77725
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang