+45

Camps Bay 360

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Ingleside Road, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R42 650 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Kampsbaai 360 bied luukse en moderne verblyf en skuil teen die hange van Kampsbaai wat vir fyn, wit sand, 'n natuurlike rotsswembad en 'n uitsig op die Twaalf Apostels bekend is. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontsnapping naby die see en die berge.

Dié drieverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers en het slaapplek vir 10 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die gastebadkamer het 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n TV-area, 'n eetarea met 'n tafel en stoele, asook 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. Die moderne kombuis is met 'n dubbeldeuryskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n koffiemasjien toegerus.

Die gesinskamer lei na 'n buite-area met 'n swembad, 'n buite-etenstafel, sonstoele, dagbed en 'n see- en berguitsig. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die boonste verdieping het trappe wat na 'n groot dekarea met 'n sauna lei. Die dek sit bo die omliggende huise en spog met 'n 360 grade-uitsig oor Kampsbaai, asook op Leeukop en die Twaalf Apostels.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 37 Ingleside Road, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 42 650
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 42 650
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 42 650
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Ingleside Road, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17d075e518744f40155a70eec84c2f8d3c956f52dbc65d1046993ccc01caf2c60b86f9baf141a97d1fc459f7047a90b1196c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R42 650 per nag (plek vir 10) 37 Ingleside Road Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.957078306903 18.382459028001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang