- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Penelope Close, Bakoven, Camps Bay, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Camps Bay Blue Studios is in die voorheuwels van Tafelberg in Kaapstad geleë en bied selfsorg-ateljeewoonstelle aan sakereisigers en vakansiegangers vir kort- en langtermynverblyf.
Verblyf word in 4 ateljeewoonstelle met slaapplek vir 2 gaste elk gebied. Elke woonstel het lugversorging, 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n slim-TV, 'n lessenaar en gratis WiFi.
Buite is daar 'n onderdakbalkon met 'n tafel en stoele en 'n uitsig oor die see. Die woonstel is sowat 1 km vanaf die gewilde Kampsbaai-strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rod & Helena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Penelope Close, Bakoven, Camps Bay, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Camps Bay Blue Studios het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Penelope Close, Bakoven, Camps Bay, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang