Beskrywing
Dié bekoorlike klein ateljee het slaapplek vir 2 gaste en 'n privaat ingang wat na die swembad-area lei. Die ateljee het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Verder is daar 'n lessenaar, platskerm-TV en 'n kombuisie met 'n kookplaat, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n stoeptafel en stoele. Die ateljee word deur sonkrag aangedryf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Dagbesoekers of oornaggaste word nie toegelaat nie.
Die swembad word gedeel.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim ateljee het slaapplek vir 2 gaste en 'n privaat ingang wat na die swembad-area lei. Die ateljee het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Verder is daar 'n slaapbank, lessenaar, platskerm-TV en 'n kombuisie met 'n induksiekookplaat, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n stoeptafel en stoele. Die ateljee word deur sonkrag aangedryf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Dagbesoekers of oornaggaste word nie toegelaat nie.
Die swembad word gedeel.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié lieflike privaat dubbelverdiepingkothuis word via trappe bereik en het 'n privaat balkon. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer op die onderste verdieping, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea op die boonste verdieping. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet, wasbak, handdoekreling en 'n wasmasjien. Die kombuisie is met 'n induksiekookplaat, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 2 en 'n sitarea met 'n slaapbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea lei na die balkon. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis word deur sonkrag aangedryf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Dagbesoekers of oornaggaste word nie toegelaat nie.
Die swembad word gedeel.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Rontree Avenue, Camps Bay, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang